Goeie middag my liewe studente!
Het julle bemerk (замечать), ons studeer Afrikaans alreeds (уже) 10 dae! Dis pragtig! Hoe voel (чувствовать) julle?
Vandag wil ek met die geskiedenis (история) van Afrikaans begin.
Die erkenning van Afrikaans as amptelike taal was net in 1925. In die begin het net Afrikaners (blankes — белые) in Suid-Afrika Afrikaans gepraat. In 1948 het die regering (правительство) van die Republiek van Suid-Afrika die politieke regime apartheid bepaal (определить). Hierdie ideologie en beleid (политика) is op rasseklassifikasie (расовое разделение) gegrond (основываться). Die negatiewe element van hierdie beleid is hoofsaaklik (главным образом) die diskriminasie teen (против, по отношению) sogenaamde (так называемые) nie-blankes (не белые). Die vertaaling (перевод) van die woord apartheid beteken(означать) разделение. Die apartheidtydvak kom finaal tot (к) ‘n einde (конец) met die eerste (первый) nie-rassige algemene (всеобщие) verkiesing (выборы) in Suid-Afrika in 1994. Nelson Mandela was as (как, в качестве) die eerste Suid-Afrikaаnsr swart president gekies (выбирать).
Ek bied julle twee videos an:
In hierdie video gaan dit oor die apartheidstyd. (В этом видео речь идет об эпохе апартеида). На английском:
In hierdie video gaan dit oor die jonk mense. Hulle was na die apartheidstyd gebore. (В этом видео речь идет о молодом поколении. Ребята родились и жили во время после апартеида). На африкаанс:
Geniet dit!
Vandag gaan ons maar (но, все же) voort!
Предлагаю нам сегодня вернуться к теме порядка слов в предложение. В африкаанс есть такое понятие, как употребление инфинитива. Что бы определить, является ли то или иное слово инфинитивом, необходимо понять его функцию и место в предложение.
Материал взят из учебника африкаанс А.К. Игнатенко.
Для нас с Вами важно понять, когда употребляются частицы om..te, а когда нет.
Итак:
- Инфинитивный оборот НЕ оформляется, когда есть модальный глагол (moet, kan, mag, wil, sal). Например:
- Ek wil `n nuwe motor koop. (Я хочу купить новую машину.)
- Ek moet na die onderwyser luister. (Я должен слушать учителя.)
2. Инфинитивный оборот НЕ оформляется, когда есть полувспомогательные глаголы (gaan, kom). Например:
- Ek gaan vandag vertrek. (Я собираюсь сегодня вечером уехать).
3. Инфинитивный оборот оформляется частично с употребление te при модальных глаголах behoort (следует что-то сделать в положительном предложение) и hoef (следует что-то не делать в отрицательном предложение). Например:
- Jy behoort jou ouers te help. (Тебе следует помогать родителям.)
- Ek hoef vandag nie skool toe te gaan nie. (Мне сегодня не обязательное идти в школу.)
4. Инфинитивный оборот оформляется во всех остальных случаях. Например:
- Ons eet om te lewe. (Мы едим, чтобы жить.)
- Ons het besluit om stil te hou. (Мы решили держать тишину.) – Если глагол с отделяемой приставкой, то te будет вклиниваться между приставкой и корнем.
№1 Переведите следующие предложения на африкаанс:
- Я поговорю с ней позже.
- Она может очень быстро плавать (swim).
- Нам нельзя курить в школе.
- Я никогда (никогда) этого не забуду.
- Мы стараемся (probeer) запомнить (onthou) все новые слова.
- Я пью молоко, чтобы расти быстрее.
№2 Аудиозадание! Прочитайте и озвучьте:
Geskiedenis van die internasionale en Suid-Afrikaanse toerismebedryf
“TOERIS” en “toerisme” is vandag alledaagse woorde, maar hulle is interessant genoeg in 1937 die eerste keer gebruik. Dit was deur die ou Volkebond (die internasionale organisasie wat die voorloper van die Verenigde Nasies was) wat daarmee mense aangedui het wat vir langer as 24 uur na die buiteland gegaan het. Die toeriste-verskynsel en die bedryf wat daarmee saamgaan, is egter baie ouer.
Trouens, toerisme is reeds so oud as die bestaan van menslike reise—al word koning George III van Engeland baiemaal as die eerste toeris beskou. Koning George (1738-1820) het naamlik gereeld met vakansie na die kusoord Weymouth uitgewyk wanneer hy nie te gesond gevoel het nie. Tog sou ’n mens selfs die besoek van die koningin van Skeba aan koning Salomo in die Bybelse tyd reeds as toerisme kan beskou.
Om die waarheid te sê, ryk mense het nog altyd na afgeleë wêreldddele gereis om indrukwekkende geboue en ander kunswerke te besigtig, nuwe tale te leer of nuwe geregte te proe. In die tyd van die Romeinse Republiek was plekke soos Baiae gesogte kusooorde vir die welgesteldes.
Ook Marco Polo se reise na die Ooste in die dertiende eeu en David Livingstone s’n deur Afrika in die 1900’s is voorbeelde van vroeë toerisme. Die Brit Thomas Cook word deur baie mense as die stigter van inklusiewe toere beskou vanweë sy gebruik van ’n gehuurde trein in 1841 om toeriste van Leicester na Loughborough in Engeland te vervoer. Die sukses van hierdie ekskursie het tot die stigting van die bekende Thomas Cook-reisagentskap gelei.
Die toerismebedryf soos ons dit ken, het egter eers ná die Tweede Wêreldoorlog tot stand gekom—as gevolg van verskeie faktore soos verbeterde lewensomstandighede en die ontstaan van gespesialiseerde toeroperateurs wat buitelandse vakansies ook vir gewone mense (en nie net vir die rykes nie) moontlik gemaak het.
Hierdie praktyk het ook uitgekring na Suid-Afrika, waar dit sedert die jare sewentig werklik hoogmode geraak het om Europa te besoek—of die Ooste, die Nuwe Wêreld en selfs nader bestemmings soos Mauritius.
In die jare vyftig was die gemiddelde Suid-Afrikaanse blanke gesin uit die binneland nog doodtevrede om vir ’n maand in ’n tent in, sê, Humewood by Port Elizabeth te gaan kampeer. Twintig jaar later was dit nie meer naastenby so respektabel as ’n besoek aan Londen, Switserland, Venesië en die Griekse eilande nie.
Geniet Kaapstad!
№3 Выучите новые слова и фразы наизусть. Ведь основа любого языка – это лексика!